top of page
ALLES ORGANIES 
 

Ons verkoop meestal binne seisoen groente wat nie geneties ontwerp is nie. Ons spuit GEEN gifstowwe op ons groente en alles is werklik totaal organies.

Om organiese groente te kweek is nie vir enige iemand nie. Terug slae is n groot deel van dit.

As jou groente nie heeltemal lyk soos die blink gepolleerdes in die winkel, wees verseker dat wat jy van ons ontvang iets meer werklik en nie altyd eenvormig in groote of form.

Die voedingswaarde telling van ons groente het n hoer waarde as kommersiele groente omdat daar gefokus word op kleinskaal produksie en die gesondheid van ons grond.

Ons oes meeste van ons eie saad en verkoop soms van dit.

Raai wat...jy kan ook jou eie groente groei en oes! Dit is baie belonend, maar nie heeltemal gratis nie. Die koste is tyd, foute en die loon is meer voedsel self-voorsienend.

Kom geniet n  groente kursus by ons vir n skop begin of vis dit uit jouself.

bottom of page