top of page
Organic Eggs
VRYE WERF &
WEIDING

 

EIERS

Ons le henne loop binne sig en gee a rustige atmosfeer vir ons opstal. Hulle het n groot weidings area bedek met gras(nie stof) en allerhande goggas binne die gras wat hulle  uitsoek om werklike "free range" eiers to produseer. Ons eiers is dus uniek en baie smaaklik.

Om ons le henne se voedsel inname goed te balanseer, voorsien ons ook hoender kos aan hulle wat nie geneties aangepas is nie.

DIe eiers wat ons produseer is groot en extra groot. Die jumbo's beland ook soms in die mandtjies.

HOENDER

Ons kuikens word binneshuis gehou tot hulle oud genoeg is om hulle self warm tehou sodat hule die weer buite kan trotseer. 

Wanneer hulle op die weidings geplaas word eet hulle n mengsel van gras, goggas en kos wat nie geneties aangepas is nie of hormone bevat nie. Hulle groei dus heelwat stadiger en dit is ook waar die verskil in smaak kom . Ons hoeder vleis gehalte is werklik goed en smaaklik.

Sodra hulle ons aanbevele gewig bereik (ons verkies hulle groot, minder kook werk) stuur ons hulle na a goedgekeurde slagpale. Wanneer hulle terugkom maak ons seker van die kwaliteit, sit n etiket op en vries hulle. Op die oomblik verkoop ons net heel gevriesde hoenders.

bottom of page