top of page

Om toerusting voorraad die hele jaar deur te verskaf is 'n diens van gemaklikheid aan die stokpertjie mark. Die volume is laag en wins is gering. Verdra ons asseblief, ons kan nie almal gelukkig maak nie!

Voorraad wissel heeltyd, pryse is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing. Ons hou nie voorraad vir kliënte uit nie; eerste kom, eerste bedien

Alle korwe is gebaseer op Langstroth-afmetings. Ons verkoop slegs korfdele en korwe wat reeds aanmekaar gesit is.

All verkope direk vanaf plaas, nie per koerier nie. Slegs kaartbetaling, geen kontant word aanvaar nie.

Ons het 'n geen terugkeer / terugbetaling voorwaarde. Kliënte teken vir die produk wat hy/sy koop om te bevestig dat dit korrek en in 'n aanvaarbare toestand is.

Foto's hieronder kan verskil van voorraad ophande.

Ons winkel en ons e-pos antwoorde verkoop nie "hoe om byeboerdery te doen nie", net 'n kort beskrywing oor die produkte.

Konsultasies is nie 'n diens wat ons aanbied nie, asseblief moet nie verwag dat ons byeboerdery vrae moet beantwoord nie. Die bye boerdery kursus sal al jou vrae beantwoord + baie meer. Lees ons Gereelde vrae afdeling onder 'beekeeping tab' vir meer algemene vrae.

*Kyk die kennisgewingbord onder vir gebruikte toerusting en voorraad opdaterings*

BEHOORLIKE
KORWE
ontwerp
om te hou

A1 Wasvel R25.00 (maks 30 per klant) *geen voorraad"

A2 Vloer Bord 12mm laag hout met 4 skroewe (waxol) R195.00

A3 Broei Kas 22mm Denne hout (waxol behandel) R245.00

A4 Super Kas 22mm Denne hout (waxol behandel) R185.00

A5 Binne Deksel R120.00

A6 Teleskopiese Deksel 12mm Ply (waxol behandel) R195.00

A7 Teleskopiese Buite Deksel (galvaniseerd) R145.00

A8 Korf Staander (galvaniseerd) R275.00

A9 Broei Raam + Was Strook R30.00

A10 Super Raam + Was Strook R28.00

A11 Konigin Uitsluiter (plastiek) R85.00

A12 9 Raam Spasieerder R10.00

A13 Ronde Bye Ontsnap (16 rigtings) R50.00

A14 Raam Draad 500g (vlekvrye staal) R145.00

A15 Ogies +/- 1000 (koper) R120.00

A16 Ingang voerder 1 Liter R70.00

PROFESSIONELE
GEREEDSKAP
sal jou dag maak

B1 Korf Beitel (vlekvrye staal) R120.00

B2 Roker (vlekvrye staal) R545.00

B3 Blaasbalk vir Roker R160.00

B4 Bye Borsel R85.00

B5 Konigin Vanger R80.00

B6 Koningin Hok R50.00

B7 Koningin Graveer Gereedskap R75.00

B8 Raam Skoonmaker R75.00

B9 Konigin Uitsluiter Skoon Maker R85.00

B10 Draad In-drukker R85.00

B11 Raam Greep R135.00

B12 Raam Staander (vlekvrye staal) R195.00

BESKERMENDE
KLERE
wat jou
goed​ bedek

C1 Vol oorpak met Sluier (ekonomie) R1265.00 *geen voorraad*

C2 Baadjie met Sluier (ekonomie) 995.00 

C3 Baadjie met Sluier (pro) R1345.00 (beperk)

C4 Sluier (ekonomie) R425.00 *geen voorraad*

C5 Geventileerde Vol Oorpak met Sluier (A klas) R2265.00 

C6 Geventileerde Buffel leer handskoene (A klas) R355.00

C7 PVC Handskoene met verlenging + Binne deel R175.00

C8 Leer Bye Werk Stewels (A klas) R**** (word tans ontwerp/beproef)

BEL VIR JONGSTE VOORRAAD OPDATERINGS

VERWERK
HEUNING
gemaklik

D1 Hand Uitwaaier 8-12 Super Rame (vlekvrye staal) R7950.00

D2 Ontseel bord 10 Rame (vlekvrye staal) R1495.00

D3 50 Kg Bottelerings tenk met Tafel staander (vlekvrye staal) R1950.00

D4 Heuning emmer 28Kg R80.00

D5 Emmer uitloop staander R145.00

D6 15Kg Bottelering emmer met Tafelstaander R475.00

D7 Heuning Kraan 40mm (plastiek) R140.00

D8 Dubbelsif (vlekvrye staal) R450.00

D9 Ontseel vurk R85.00

D10 Ontseel vurk met gids R160.00

D11 Ontseel Roller R120.00

**VolLEDIGE Korf (spesiaLE AANBOD)**

Vloer bord, Brood & Super kas met bedrade rame en was strokies, Binnedeksel en Teleskopiese deksel
R1425 (maksimum 5 per klant per seisoen) ons doen nie massa produksie nie
* BYE BOER KENNISGEWING BORD*

Uitwaaiers uit voorraad.

Goeie tweedehandse koningin uitsluiters teen R25 elk of R200 vir 10.

Tweedehandse korf dele.

Bye pakke laag op voorraad, gewilde groottes uit voorraad.

bottom of page