top of page

IETSIE KLEIN

Vir Iemand

of jouself

Ons hou van die idee om betekenisvolle geskenke te verkoop, nie net "Dinge" nie, maar dinge wat 'n doel het.

Ons stadig groeiende geskenk rak word met die hand op die plaas gemaak.

Sommige produk tiepes is houtware, byewas produkte, handwerk, en ons hoop om in die toekoms leer produkte by te voeg.

​

Fotografie  toegelaat, maar wees uniek - moenie ons kreatiwiteit en aanbiedinge kopieer en plak nie. Geniet dit net asseblief om ons te besoek, dankie! 2024 APIARISTA ® T&C
bottom of page