top of page
NUCS "kernkolonies"

WIL U N BYEKORF AANHOU?

BEGIN MET N NUC

Die koop van hoë kwaliteit kernkolonies van ons is maklik en produktief. 'n Nuc is bloot 'n nuwe kolonie wat besig is om te begin. Ons verskaf hoë standaard 5 raam Nucs  met 'n lêende koningin. Gereed om uit te brei.

Beperkte beskikbaarheid, bestel vooraf

(maksimum 10 per kliënt)

Klik om nou te bestel vir 24/25 seisoen

Opsie 1: Nuc word verkoop in nuwe 10 raam korf.

Korf bestaan uit vloerplank, broeikamer (5 rame bye, 5 rame nuut), binnedeksel en teleskopiese deksel wat met waxol behandel is.

Prys: R2850.00 elk(aanbeveel om minimum 2 kolonies te koop)

  • Bykomende korfdele beskikbaar in winkel

Opsie 2: Nuc  word verkoop in 5 raam korf

Korf bestaan uit 5 rame bye in 'n 'gebruik een keer' korf.

Prys: R1895.00 elkeen(aanbeveel om minimum 2 kolonies te koop)

  • Nucs wat in 'n 'eenmalige gebruik'-korf gekoop word, moet binne 2 dae na 'n 10-raamkorf oorgeplaas word (hulle sal spasie benodig om uit te brei)

Optel datum / tyd

September/November (datums word nader aan die tyd gefinaliseer)

Optel is op uitgesoekte aande na son onder by die plaas.

  • Kolonies is gereed om uit te brei. 

  • Ons kies noukeurig koninginne vir ons nuc kolonies.

  • Ons verkoop nie bye op ou swak toestand was koeke nie.

  • Ons beveel aan dat jy 'n bye kursus doen voor jy bye koop!!

WEES VERSIGTIG by wie jy bye koop! Kolonies moet gesond en produktief wees. Gehalte maak 'n produktiewe verskil en kom teen 'n prys!

5 Rame van bye
Gesonde kroos

Verdere ontwikkeling van hierdie kolonies en produksie van heuning hang af van die seisoenale toestande.

MOENIE hierdie kolonies in die eerste seisoen vir kommersiële bestuiwings dienste gebruik nie, hulle sal erg ly!

Sodra jy die eienaar van 'n kolonie bye is, moet jy elke 2 jaar by DALRRD (Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling) registreer.

Gevestigde Kolonies

Beskikbaarheid Mei tot Augustus, minimum 5 kolonies.

Gevestigide Kolonies (volledig uitgeboude broei kamer) in gebruikde bye korwe.

5-10 @ R2700 elk, super ingesluit

11-15 @ R2500 elk, super ingesluit

16-30 @ R2200 elk, super ingesluit

 

Korwe is in redelike kondisie(nie nuut nie).

Korwe is gemaak van hout/laaghout/chip

Korwe pas Langstroth rame grootes .

Korwe het almal leende koninginne van verskeie ouderdomme.

Broei kamer het heuning reserwes.

Klink vir bestellings 

beskikbaarheid September tot April sporadies/selde

bottom of page