
n Lekker soet Afrika bye plaas
Apiarista byeplaas bied jou 'n outentieke plaaservaring op 'n vars en unieke manier. Vriendelike diens, kwaliteit rou heuning en 'n opvoedkundige plaaswerf-omgewing is wat plaaslike inwoners, gesinne en reisigers kom geniet. Ontsnap vir 'n rukkie na ons knus en rustige wegkruipplek, waar VAN PLAAS TOT TAFEL nie net 'n slagspreuk is nie, maar 'n lewenswyse!
seisoenale groente, bye toerusting, kursusse, geskenke,
hoenders, eiers en baie meer....

NEWZZZZ
NEW Variant specific honey.
BRAAI FACILITIES
Come watch to BEES up close(saturdays)
* ONS AANVAAR AANLY-KAARTE GEEN KONTANT*
Maandag: Gesluit
Dinsdag: Gesluit
Woensdag: 09:00 - 15:00
Donderdag: 09:00 - 15:00
Vrydag: 09:00 - 15:00
Saterdag: 07.30 - 12.15
Sondag: Gesluit
* Gesluit: Alle publieke vakansie dae
en afskakel periode(+/- Kersfees tot middel Januarie)
Jammer...geen koffie/kos bedien 30min voor toemaak.
+27 (zero) 79 868 9062 (swak sein)
Ons gebruik nie sms diens of volg-op gemisde oproepe.
Ons beantwoord wel epos (nie daagliks) en antwoord die foon in bogenoemde ure. (swak sein)
HET 'N VRAAG?LEES DIE WEBWERF VOORDAT JY BEL OF E-POS
AANWYSINGS : (ons is 5 minute van die N2 af)
-
Kom op die N2 vanuit die Ooste (Port Elizabeth), neem die 730 afrit, draai links by die stop, draai dadelik regs in Westlands Rd, hou aan na T - Junction, draai regs in Tembani, hou aan na T aansluiting, draai links in Draaifontein Rd, volg vir ongeveer 1 km , draai links by ons bord Apiarista.
-
Kom op die N2 vanaf die Weste (Kaapstad), neem die 724-afrit, draai regs by die stop, hou aan tot die 4-rigting stop, draai links, hou aan na T - Junction, draai links in Draaifontein Rd, volg vir ongeveer 2.5km, draai regs by ons teken Apiarista.
