top of page
Tuin Funksies
 

Kom verruil die stads geraas vir die zoem van die bye binne n unieke plaas atmosfeer.

Die plaas tuin is vrylik beskikbaar gedurende winkel ure vir enige iemand wat ons fasiliteit wil gebruik vir n piekniek, braai, familie byeenkoms, sosiale besigheids bymekaarkom plek ens.

Vir groot groepe(20+) bespreek asseblief n plek in ons tuin sodat ons beter toegerus is om julle beter tebedien.

(ons verwelkom enige donasies vir groot groepe wat ons help met instandhouding van die fasiliteit)

*Let asseblief GEEN alkohol toegelaat*

bottom of page